Dalk is daar iets in die water, of net 'n kiem in die lug,
miskien kry ek net verkoue as ek
naby jou is maar ek hoop jy kom terug.
Dalk is dit net my verbeelding, of sit ek net bietjie aan.
Miskien het ons net te veel van daardie Sherry gedeel onder vol maan.
Jy laat my b-b-b-bewe ek voel hoe ek eweskielik sweet,
ekke weet jy is die rede dat ek so b-b-b-bewe,
ek hoop dis aansteeklik sodat jy dit ook kan kry.
In die bed lê langs aan my, dat ek lekker warm bly.
Ek b-b-b-bewe, ek is verseker bietjie siekverlief op jou
Miskien moet jy vir my sop bring,
Related
11 Delicious Misheard Lyrics About Food
POPULAR SONG: Post Malone - 'Circles' - LYRICS
HOT SONG: A$AP Rocky - 'BABU$HKA BOI' - LYRICS
of net 'n koppetjie tee en stuur dan later vir my
wat okal vitamien jy is, ek soek klein bietjie meer.
Miskien is daar medisyne, in daardie arms van jou.
Gee my 'n soen vir die pyn al is dit
net 'n ou kleintjie maar ek soek hom nou
Jy laat my b-b-b-bewe ek voel hoe ek eweskielik sweet,
ekke weet jy is die rede dat ek so b-b-b-bewe,
ek hoop dis aansteeklik sodat jy dit ook kan kry.
In die bed lê langs aan my, dat ek lekker warm bly.
Ek b-b-b-bewe, ek is verseker bietjie siekverlief op jou
Siekverlief op jou
Dalk is daar iets in die water of net 'n kiem in die lug.
Verlief op jou
Verlief op jou
Verlief op jou
Photos
Jy laat my b-b-b-bewe ek voel hoe ek eweskielik sweet,
ekke weet jy is die rede dat ek so b-b-b-bewe,
ek hoop dis aansteeklik sodat jy dit ook kan kry.
In die bed lê langs aan my, dat ek lekker warm bly.
Ek b-b-b-bewe, ek is verseker bietjie siekverlief op jou
Siekverlief op jou
Siekverlief op jou
Artist: Motorjesus
Artist: The Pirates
Artist: Septic Flesh