o dis Dirk in die huis
Pappie die flooze cruise saam
Check dit uit dis die tennis tune
Ek het gejol saam my tjomma bydi witbank dam toe sien ek hierdie
Stukkie met n speedo aan gewaxde bene met n
Mallet en n kuif rowwer as die ritme by n randburg rave
Hoezit
Kan jy dans likkewaan
Hy tune die boksburg body beat
Ken elke Dirk en tennis trick
Hys n vleis maar luise fitness freak
Noem hom die dansvloer jockewitch
Wow jys n keeper jys n catch
N regte player, gameset match
Kom dat ek jou wys my Roger Federrer phase
Five love slaan n eis
Drop die bal
Slaan n eis
Forward
Back and base
Ek het weer gaan jol saam my tjomma by dieselfde dam toe sien ek hyt
Nou n snouer tiener broekie aan n cowboy hoed en n
Choker chain vir nog n rondte in sy homelinde game
Hy tune die boksburg body beat
Ken elke dit en tennis trick
Sy bene so krom soos n koning kriek
Noem hom die dansvloer joggewitch
Related
Songs That Will Make You Cry Uncontrollably
Queen's Bohemian Rhapsody video hits 1 billion views on YouTube
NEW SONG: Blink-182 - 'Happy Days' Lyrics
Check Out
HOT SONG: Billie Eilish - 'bad guy (with Justin Bieber)' - LYRICS
27 Best Ever Songs From Movie Soundtracks
POPULAR SONG: Ed Sheeran - 'South of the Border' - LYRICS feat. Camila Cabello & Cardi B
15 Huge Stars Who Were Backup Singers First
Artist: Avishai Cohen
Artist: The Dunwells
Artist: 2 Chainz
Artist: Lew Soloff