Sover gereis skoon suid
En ek's 'n passasier
Slaap teen die ruit
Dit voel veilig hier tussen niks en nerens nie
Ek gaan nerens nie
Ek gaan nerens nie
Nerens nie, solank jy weet waar ek is
sal jy weet waar die huis is
Jy gaan nerens nie
tussen niks en nerens nie
solank jy langs my is
is dit waar die huis is
Related
26 Best Breakup Songs Of All Time
HOT SONG: TWICE - 'Feel Special' - LYRICS
NEW SONG: Miley Cyrus - 'Slide Away' - LYRICS
Koel water die familie
Jy en die kleintjie
sien ons deur
Jy weet altyd wat om te doen
jy weet mos altyd wat om te doen
Ek gaan nerens nie
nerens nie
Solank jy weet waar ek is
sal jy weet waar die huis is
Jy gaan nerens nie
tussen niks en nerens nie
solank jy langs my is
is dit waar die huis is
ek gaan nerens nie
nerens nie
solank jy weet waar ek is
sal jy weet waar die huis is
Check Out
HOT SONG: Camila Cabello - 'Liar' - LYRICS
Songs You Love If You Love Nerds
LATEST SONG: Charlie Puth - 'Mother' - LYRICS
Match These Taylor Swift Songs to Her Ex-Boyfriends
Jy gaan nerens nie
tussen niks en nerens nie
solank jy langs my is
is dit waar die huis is